Peter-James Thomson

Rider Info

Your Current Bike
BMW K1200RS
Years on a bike
10+ years
Introduce yourself

Ek geniet motorfiets ry wanneer ek tyd het (meestal in die winter). Ek is oorspronklik van Montagu, maar woon & werk deesdae in De Doorns.

Ek het informasie gesoek i.v.m die sluiting van Kingtek Motorcycles waar ek gewoonlik my motorfiets laat diens het en alle inligting daaroor op hierdie webwerf gelees. Ek dink hierdie webwerf kan 'n goeie toekomstige bron van informasie vir my wees.

Ek moes vandag die jare tel hoe lank ek al motorfiets ry en dis 33 jaar! Ek het as kind op ons plaas op 10 jarige ouderdom begin met 'n Honda XL185S en deur die jare verskeie motorfietse besit. Ek is egter mal oor my K1200RS! Sal haar nie sommer laat gaan nie!

Groete!

History

Member for
4 weeks 5 days

Events

« June 2018 »
MonTueWedThuFriSatSun
123
45678910
11121314151617
18192021222324
252627282930

Liability

Motorsport is inherently dangerous.  As per paragraph 9 of the club constitution, the club shall not be held liable for any loss, injury or death of any member or guest, howsoever arising.

The BMW Motorrad Club Cape cannot be held responsible or liable in any way for any actions or decisions you make as a result of the information posted on this site.  Although this site is enabled and used by the BMW Motorrad Club Cape, posts are made by members, non-members, advertisers and guests and none of it is vetted by the club before posting.  This is the internet and Africa - you are responsible for yourself.

User login

CAPTCHA
Just to make sure you're human!