Twee spogfietse te koop

1 reply [Last post]
GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

Points: 1


'n Vriend van my gaan vir 'n paar jaar oorsee werk en moet sy twee motorfietse verkoop  (ongelukkig vir hom, gelukkig vir die nuwe eienaar...)
Beide fietse in uitstekende toestand. Indien jy belangstel, skakel hom gerus vir meer inligting 082-773 3828


Die  2002 model 1150GS het 49530 km op en loop uitstekend. Vroeer vanjaar is sy tenk skoongemaak en is 'n nuwe petrolpomp ingesit.

 

-----------------------------------------------------------

Die 1200 is REEDS VERKOOP

Die 2007 model GS 1200 het slegs 10526km op surprise en het 'n volle diens gekry by Donford in Februarie '17. 
Generator belt en petrolpomp is toe ook hernu (R11251 totaal). 
Ongeveer 2 jaar gelede is sy ABS ook deur BMW op 'n algemene recall hernu. 
Daar is dus heelwat nuut aan die fiets wat nog baie jare kan aangaan. 
Hy het soos die foto wys, crashbars en 'n montering vir 'n BMW tas. Ek het nie die tas nie. 
Verder standaard ABS met Heated Grips en ook wye footpegs opgesit. 

 

GeelKameel's picture
Offline
Joined: 2007/06/21

Die 1200 is reeds verkoop (dieselfde dag as die advertensie)

Die 1150 lok belangstelling, maar is steeds te koop.

Comment viewing options

Select your preferred way to display the comments and click "Save settings" to activate your changes.

Events

« December 2017 »
MonTueWedThuFriSatSun
123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Liability

Motorsport is inherently dangerous.  As per paragraph 9 of the club constitution, the club shall not be held liable for any loss, injury or death of any member or guest, howsoever arising.

The BMW Motorrad Club Cape cannot be held responsible or liable in any way for any actions or decisions you make as a result of the information posted on this site.  Although this site is enabled and used by the BMW Motorrad Club Cape, posts are made by members, non-members, advertisers and guests and none of it is vetted by the club before posting.  This is the internet and Africa - you are responsible for yourself.

User login

CAPTCHA
Just to make sure you're human!